HIERS NOU VIR JOU 'N OULIKE KOPIE - GOED GEPRYS IN REEBOK - ONTHOU AL DIE EKSTRAS IS KLAAR HIER!

September 6, 2020 Western Cape, Mossel Bay 1

Description

GOOD MORNING! WELKOM! Hier is 'n netjiese eiendom vol liefde en lewe wat reg staan om sy nuwe eienaars te verwelkom. Die eiendom is gesout maar glad nie te oud, het alles wat saak maak en baie wat aan lekker-bly raak... Daar is 3 ruim slaapkamers (private hoofslaapkamer met eie badkamer), twee ander slaapkamers verder weg in 'n gang, 'n 2de badkamer, en gerioeflike linnekas nabny die gastekamer. Ooplan kombuis en eetkamer, met 'n aangrensende braaikamer waar almal heerlik kan ontspan. Die sitkamer is apart gelee van die kombuis en eetkamer en hier kan rustig gesels word met 'n uitsig op die berge. Die dubbel motorhuis met elektroniese dubbeldeur het ekstra werkspasie en het direkte toegang tot die huis. Die huis is reg geplaas om heelwat son en lig te kry, met 'n netjiese tuin met relatief min werk, 'n watertenk en mooi plaveisel. Ander kenmerke van die huis sluit in: *Aluminium venster- en deurrame en Teeldak *Vloere netjies eenvormig geteel *Gerieflike aparte opwas- en strykkamer *Genoeg kombuiskaste *Kragopwekker ingesluit by die prys van die eiendom *Diefwering voor alle toemaak vensters *Dakwaaiers in sitkamer, braaikamer en hoofslaapkamer *2500 liter water tenk met 'n pomp ingesluit. *Ten volle omhein met 'n elektroniese motorhek asook 'n klein hekkie. *Ekstra veilige parkering. Klink hierdie na jou toekomstige DROOMPLEK? KONTAK JONTY GERUS OM DIE OPSIES TE BESPREEK hoe dit moontlik gemaak kan word...

















    Mobile Number: 0836447006

    Youtube video

    Share by email Share on Facebook Share on Twitter Share on Google+ Share on LinkedIn Pin on Pinterest

    Comments

    0 Comments